We also are on ebooksgratis.com, audiobooksmp3.eu, wikipediaforschools.org

Scarica subito gratis il file PDF del testo della trasmissione

Il dispositivo del Garante della Privacy contro Liber Liber

Wikipedia:Dubbelsinnigheid - Wikipedia

Make us Happy! Subscribe our YouTube Channel. We don't accept donations, and this is the best way to sustain our work.

KIWIX - WIKIPEDIA ZIM - MONETAG - PROJECT GUTENBERG MIRROR - LIBER LIBER 2022 - GNU - WEBSITES - WALNUT CREEK CD-ROM 

Wikipedia:Dubbelsinnigheid

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

In Wikipedia en ander Wikimediaprojekte is daar altyd 'n risiko van dubbelsinnigheid wanneer 'n enkele term met twee of meer artikels geassosieer kan word. In sommige gevalle is hierdie term dan ook die natuurlike naam (sien Titelriglyne) van twee of meer artikels. In Wikipedia word dubbelsinnigheidsblaaie gebruik om hierdie dubbelsinnigheid op te klaar.

'n Voorbeeld hiervan is Ceres. Verwys die term na die dorp, Ceres, in die Wes-Kaap? Of Ceres vrugtesappe, wat van Ceres afkomstig is? Miskien vewys die term na die dwergplaneet Ceres, of na die Romeinse godin na wie die dorp en dwergplaneet vernoem is.

Wanneer daar dus 'n risiko van verwarring is, is dit handig om 'n dubbelsinnigheidsblad te skep.

Inhoud

[wysig] Skepping van 'n dubbelsinnigheidsblad

In die bogenoemde geval verwys die skakel Ceres na die dorp in die Wes-Kaap. Vanuit die oogpunt van 'n Wikipedia wat hoofsaaklik deur Suid-Afrikaners gebruik word, kan dit as die meer gesogte of primêre artikel beskou word en verwys die skakel in sy eenvoudigste vorm (slegs "Ceres") dus na dié artikel. (Sien ook "Gesogte artikels" hier onder.)

As dubbelsinnigheidsbladsy skep ons dus Ceres (dubbelsinnig), waar ons skakels na al die gelyknamige artikels plaas. Hulle is Ceres (die dorp), Ceres (dwergplaneet) en Ceres (godin).

Wanneer 'n dubbelsinnigheidsblad geskep word is dit behulpsaam om 'n kort verduideliking na die verskillende skakels te plaas, om die verskille tussen die artikels uit te wys, soos byvoorbeeld:

Die term "Paris" kan moontlik verwys na:

  • Paris (mitologie), 'n Trojaanse prins uit die Ilias.
  • Count Paris, 'n karakter in William Shakespeare se toneelstuk, Romeo and Juliet.
  • Tom Paris, karakter in die televisiereeks Star Trek: Voyager.
  • Paris Hilton, 'n sosiale vlinder, aktrise, model en sangeres.
  • "Paris" is ook die Franse (en Engelse) naam vir die Franse hoostad, Parys.

Aan die onderkant van 'n dubbelsinnigheidsblad word die volgende word die dubbelsinnigheidsjabloon geplaas deur te tik: {{Dubbelsinnig}}. Dit plaas die bladsy in Kategorie:Dubbelsinnig en plaas dan ook die volgende boodskap aan die onderkant van die bladsy.


[wysig] Gesogte artikels

In die meerderheid van dubbelsinnigheidsgevalle kan daar nie werklik beweer word dat een artikel meer gesog is as 'n ander nie. Soos in die geval van Athene (godin) en Athene (stad), verwys die skakel in sy eenvoudigste vorm, Athene, na die dubbelsinnigheidsblad en word daar vandaar geskakel na die twee soortgename artikels.

[wysig] Samesmelting

Let daarop dat hierdie proses nie verwar moet word met die samesmelting van duplikaatartikels (artikels met verskillende titels, maar wat handel oor dieselfde onderwerp, soos byvoorbeeld "Gas Turbine", "Gas turbine" en "Gasturbine", of "hyser" en "hysbak") nie.

[wysig] Sien ook

banner

Static Wikipedia: Italiano - Inglese - Francese - Spagnolo - Tedesco - Portoghese - Olandese - Polacco - Russo - CineseTurco - Svedese - Swahili - Afrikaans - Vietnamita - Ebraico - Greco - Arabo - CoreanoFinlandese - Winaray - Giapponese - Ungherese - Bulgaro - Farsi - Danese - Hindi -  Lituano - Lettone - Catalano - Euskera - Esperanto - Estone -Norvegese -Rumeno

Static Wikipedia - Other Languages:  aa - aab - als - am - amg - an -  arc- as - ba - bar - bat - bcl -  be - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co- cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy- diq - dib - dv - dzee - eml  - ext - fa - ff - fiu - fj - fo - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk . gn - got - gugv - ha - hak  - hif - ho - hr - hsb  - hy - hz -ia- id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - iu - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - klkm - kn - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lomdf - mg - mhmi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus -my - myv - mzn - na - nh - nap - ne - nds - new -ng - nn - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pag - pa - pdc - pih - pi - pms - ps - qu - rm - rmy - rn - rw - sa- sah - sc -scn - sco -sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu -xal - xh - yi - yo - za - zea - zu -

Wikipedia for Schools:
English - French - Spanish - Portuguese