Web Analytics

Static Wikipedia: Italiano -Inglese - Francese - Spagnolo - Tedesco - Portoghese
Olandese - Polacco - Russo - Turco - Svedese - Swahili - Afrikaans - Vietnamita
 
Esperanto - Napoletano - Siciliano - Estone - Quality - New - Chinese Standard  - Simple English - Catalan - Gallego - Euskera
Wikipedia for Schools: English - French - Spanish - Portuguese
101 free audiobooks - Stampa Alternativa - The Open DVD - Open Bach Project  - Libretti d'opera - Audioletture


Tuisblad

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie.
Welkom by Wikipedia in Afrikaans, die gemeenskap wat saam 'n ensiklopedie skep. Daar is al miljoene artikels in vele tale asook ander projekte buiten die ensiklopedie. Die Afrikaanse weergawe bevat nou 9 886 artikels. Wat Wikipedia besonders maak is dat artikels gratis en vrylik beskikbaar is om te lees, redigeer en te versprei. Die inhoud van Wikipedia (en dus ook u bydraes) val onder die GNU/FDL-lisensie.